Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigationJump to search
Welkom by Wikipedia,
Vrydag, 26 Junie 2020
Hier is tans 91 691 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding ?Hulp ? KontakGebruikersportaal ? Voorbladartikels ? Kategorie? ? Stel ’n vraag

试看120秒小视频动态图试看120秒小视频动态图

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die hoofstad met al drie vulkane teen die agtergrond - Korjakski, Awatsjinski en Kozelski

试看120秒小视频动态图Die Kamtsjatka-skiereiland (Russies: полуостров Камчатка) is ’n 1 250 km lange en maksimaal 450 km bre? bergagtige skiereiland in die Russiese Verre-Ooste, nege tydsones oos van Moskou gele?. Met ’n oppervlakte van 370 300 km? is Kamtsjatka die naasgrootste skiereiland in Rusland ná Taimir, met 'n bevolking wat op sowat 400 000 beraam word. Daar word na die inwoners as Kamtsjadale verwys.

Kamtsjatka is gele? tussen die Stille Oseaan in die ooste, die See van Ochotsk in die weste en die Beringsee in die noordooste. As militêre spergebied naby die Sowjet-Russiese grens met die Verenigde State was Kamtsjatka vanaf 1939 vyf dekades lank nie toeganklik vir buitelandse toeriste nie. Sommige militêre spergebiede bestaan steeds, en hulle mag nie deur toeriste betree word nie. Nogtans lok die ongerepte natuurskoon en Kamtsjatka se reputasie as eersterangse wildernis- en skisport-toerismebestemming sedert die vroe? 1990's steeds meer besoekers na die unieke skiereiland wat slegs per skip of per vliegtuig via Moskou se internasionale Sjeremetjewo-lughawe bereikbaar is. Met 'n vliegtyd van nege uur is die diens van Moskou na Petropawlofsk-Kamtsjatski tans die langste binnelandse vliegroete in die Russiese Federasie. Die reistyd van vlugte vanaf die Internasionale Ted Stevens-lughawe in Anchorage, Alaska - 'n seisoenale roete wat in die somermaande deur Yakutia Airlines bedien word - is net helfte so lank.

Die oorspronklike administratiewe eenheid of oblast Kamtsjatka het vanaf 1932 bestaan, met 'n oppervlakte van 473 300 km?. Dit is in 1991 opgesplits in Kamtsjatka (179 737 km?) en Korjaki? (292 563 km?). As gevolg van 'n verdere administratiewe hervorming vorm die Kamtsjatka-skiereiland, die Kommandeur-eilande en die Karaginski-eiland sedert 1 Julie 2007 die Kamtsjatka-krai van Rusland.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Vera Lynn in 2009

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat 'n eland tot 1 000 kilogram kan weeg? Dit maak die eland die grootste van die boksoorte, alhoewel hy, nes die buffel, tot die subfamilie "beesagtiges" behoort.
... dat 'n lid van die Britse koningshuis in Suid-Afrika gesterf het? Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens die Anglo-Boereoorlog op 29 Oktober 1900 in Pretoria aan maagkoors gesterf.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

26 Junie:

Stigting van die Verenigde Nasies

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Violet-sabelvlerk (Campylopterus hemileucurus mellitus) in vlug
Violet-sabelvlerk (Campylopterus hemileucurus mellitus) in vlug
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika ? Namibi? ? Botswana ? Eswatini ? Lesotho ? Mosambiek ?Zimbabwe

Afrika ? Suider-Afrika ? Amerika ? Antarktika ? Asi? ? Europa ? Oseani?

Rusland ? Turkye ? Verenigde State van Amerika

Lande ? Baaie ? Berge ? Eilande ? Mere ? Oseane ? Riviere ? Woestyne

Geskiedenis
Argeologie ? Datums ? Kulturele geskiedenis ? Oorlo? ? Religieuse geskiedenis ? Rewolusies ? Vroe? beskawings ? Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs ? Argitektuur ? Dans ? Letterkunde ? Mitologie ? Griekse mitologie ? Mode ? Museums ? Musiek ? Rolprente ? Taal ? Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede ? Diere ? Plante

Religie
Agnostisisme ? Baha'i ? Boeddhisme ? Christendom ? Gnostisisme ? Hindoe?sme ? Islam ? Juda?sme ? Mitologie ? New Age ? Paganisme ? Polite?sme ? Satanisme ? Sikhisme ? Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid ? Ekonomie ? Politiek ?Sport ? Vervoer

Taal
Kunsmatige taal ? Natuurlike taal ? Taalfamilies ? Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika ? Fotografie ? Inligtingstegnologie ? Klanktegnologie ? Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie ? Chemie ? Filosofie ? Fisika ? Natuurwetenskap ? Sielkunde ? Sosiologie ? Sterrekunde ?Wiskunde

Artikelindeks ? Kategorieboom ? Lyste ? Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
Cebuano ? Deutsch ? English ? Espa?ol ? Fran?ais ? Italiano ? 日本語 ? Nederlands ? Polski ? Português ? Русский ? Svenska ? Winaray? Ti?ng Vi?t ? 中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Укра?нська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
??????? ? Català ? ????? ? Norsk (bokm?l)? ? Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
Български ? ?e?tina ? Esperanto ? Euskara ? Suomi ? Magyar ? ??????? ? Bahasa Indonesia ? ??? ? Bahasa Melayu ? Rom?n? ? Srpskohrvatski / српскохрватски ? Türk?e
Weergawes met meer as 100 000 artikels
Az?rbaycanca ? Беларуская ? Нохчийн ? Cymraeg ? Dansk ? Ελληνικ? ? Eesti ? Galego ? ????? ? ?????? ? Hrvatski ? ??????? ? ?аза?ша ? Latina ? Lietuvi? ? Baso Minangkabau ? Македонски ? Norsk (nynorsk)? ? Simple English ? Sloven?ina ? Sloven??ina ? ????? ? ??? ? ???? ? O?zbekcha ? Volapük ? B?n-l?m-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
Afrikaans ? Asturianu ? ?????? ? Беларуская (тарашкев?ца) ? ????? ? Brezhoneg ? Bosanski ? Gaeilge ? Kreyòl ayisyen ? ?slenska ? Basa Jawa ? Кыргызча ? L?tzebuergesch ? Latvie?u ? Malagasy ? ?????? ? ????? ? ????? ???? ? Occitan ? Piemontèis ? ??? ???? ?????? (Shāhmukhī Pa?jābī) ? Scots ? Shqip ? ?????? ? То?ик? ? Tagalog ? Татарча / tatar?a ? 粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svgCommons
Vrye media
Wiktionary small.svgWikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.pngWikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svgWikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svgWikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svgWikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svgWikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svgMeta-Wiki
Projekko?rdinering